Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 62

Gebeure Kalender

Genealogie en Militêre Krygsgeskiedenis
Saterdag 13 Mei 2017, 01:00pm - 03:30pm
Treffers : 98
Kontak Rentia Landman at Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Tian SchutteTian Schutte is al 17 jaar lid van die N-Tvl Tak en in die Nelspruit  omgewing doen hy "so nou en dan" genealogiese navorsing oor die Schuttes van SA. Hy het  al 18 000 name in sy databasis. Hy beplan om nou die projek af te sluit  en die register te laat  druk.Tian gaan praat oor genealogie en militêre krygsgeskiedenis en hoe dit hom gehelp om gesneuwelde boere te identifiseer. Hy het gedurende 2016 'n boek oor die Guerrilla stryd in die destydse Transvaal tydens die Anglo Boereoorlog gepubliseer.

Ligging Voortrekker Monument
Eeufees Road, Groenkloof,
Pretoria
Gauteng
South Africa
Hierdie gesprek gaan oor minder bekende gevegte en skermutselings in die Transvaal tydens die guerrillafase van die Anglo Boereoorlog